Nou hierdie is een van die BELAGLIKSTE verhaaltjies nog in die Gert van Rooyen Saga.
Daar was al die Jare hierdie BEWERINGS van `n trommeltjie wat uitgebrand het.
Die Pedofiel en Hoerhuis eienaar Gerbrand Moller oortuig Nicky Botha toe dat iemand ongeveer 30 Jaar gelede haar en haar sussie se fotos in die trommel wat uitgebrand het erken en die fotos wraggies kan onthou.



