Don Chandler en sy Leuens
Die
Tyd het AANGEBREEK dat ons na persone wat iewers betrokke was in die
hele Gert van Rooyen Sage intens na te kyk en BEWYSE plaas van hul
UITLATINGS en WEERSPREKINGS oor die afgelope Jare en so ook al die
LEUENS uitwys.
Kom
ons kyk nou mooi na die Agbare Skerpskutter Don Chandler se Leuens oor
die Jare ivm die Skietdood van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.
Hier volg nou paar skermskote om sy Leuens uit te wys en die VRAAG kan opreg gevra word...
HOEKOM LIEG JY DON CHANDLER
`TRYING TO OPEN THE LOCKED DRIVERS SIDE DOOR`
Don sien Gert skiet homself
Hier
se Ockert Grobler wat ook in die Jaagtog betrokke was baie duidelik wat
Hy gesien het en hoe Gert volgens Hom skuins na AGTER gekyk het en
homself van agter in die Kop geskiet het met `n Revolver in Sy REGTERHAND
terwyl dit bekend is dat Gert LINKS was.
Natuurlik
baie interessant dat Ockert NIKS noem van Don wat langs die voertuig
staan en die deur probeer oopkry nie, Don moes tog baie duidelik sigbaar
wees.
MMMMMMM
Wel die afgelope paar Maande was daar geweldige verwikkelinge na Gert Jr. `n Uitdaging gerig het aan Don Chandler wat agbare Meneer Chandler vermy soos `n Stopstraat en met goeie rede ook.
Daar word nou na die Gert van Rooyen Sage gekyk as een van die grootste Conspiracies in die Suid Afrikaanse Kriminele Wêreld en daar kan bevestig word dat selfs Fokus nou weer aan die Saak begin werk en dit net nadat Huisgenoot ook in `n Artikel omverskoning gevra het aan Gert Jnr. aangaande verkeerde inligting deur hulle gepubliseer.
Hier is `n opvolg Video oor die Skietdood van Gert v Rooyen en Joey Haarhoff.

Snaaks hoe Don Chandler gladnie reageer op enige stellings aangaande die Skiet aangeleentheid nie.
Don
Chandler, hier is nou ander bewerings jong en ek hoop regtig nie jy
ignoreer dit soos met die Video waarmee Gert Jnr. jou so in n hoek
gedruk het op Youtube met al jou leuens nie.
Kom, antwoord nou Eerlik asb.
Vertel
bietjie wat jou verbintenis was met die Doma Kerk en of jy Gert van
Rooyen dalk alreeds geken het en dit dalk nie so Per Toeval was dat jy
in die Jaagtog betrokke was nie.
Was jy en Rudie Toerien bevriend met mekaar.
Het
George Boucher en Joan Booysen se Pa saam gewerk in KZN, juis op die
grond / Plaas wat jy wou koop met n baie omstrede gebeurtenis.
Ons wag geduldig.