Joan
Booysen is sonder twyfel die belangrikste skakel in die hele Gert van
Rooyen Sage aangesien Gert op die Radar verskyn het die oomblik wat Joan
Booysen haar " ontsnapping " aangemeld het.
Na
Joan Booysen se ontsnapping is die 6 verdwynde Dogters onmiddelik aan
Gert van Rooyen en Joey Haarhoff gekoppel met sy Wit Bantam Bakkie en
Kombi alhoewel daar ook beskrywings is van ander Wit Bakkies, Kombies en
Persone soos Jacqui Gradwell en Skroefie van der Merwe.
Dogter Tracey Lee Scott
is en was nog nooit aan die Gert van Rooyen Sage gekoppel nie tog was
haar Foto gerieflikheidshalwe ook op die Melk " bokse " gepubliseer en
die Media het gehardloop met die stories.
Ek
gaan video Clips, verklarings ens. laai en dan gaan ons kyk na
weerspreekings, leuens en dan kan U die Publiek self besluit wie en of
wat om te glo.
Wat
presies het daardie verskriklike Dag werklik te 227 Malherbestraat
gebeur toe Joan Booysen uit daardie Huis die Strate ingehardloop het,
kaalvoet en hande geboei met Joey Haarhoff agterna, gered is deur
Vermeulen en tog geen enkele Ooggetuie om Joan en Vermeulen se verhaal
te staaf nie.
Tog neem Vermeulen haar na sy Huis om die boeie af te haal en as `n Polisie Reservis versuim om direk na `n Polisiestasie te ry.
Baie vreemd.
Onthou, geen Joan Booysen, Geen Gert van Rooyen.
Joan Booysen
On
11 January 1990, sixteen-year-old Joan Booysen of Pretoria was abducted
by Haarhoff in Church Square, Pretoria, and was taken to van Rooyen's
home on Malherbe Street, in the Capital Park neighborhood of the city.
(25°43′43.5″S 28°11′24″E) Booysen was handcuffed, drugged and sexually
assaulted before being locked in a cupboard. It is likely that Van
Rooyen and Haarhoff thought that Booysen was younger than she was due to
her small size. She managed to escape and alert the police who placed
the home under surveillance, and four days later, identified Van Rooyen
when he drove past his house in a white Ford pick-up that matched the
description of a vehicle used in one of the abductions. Upon discovering
Booysen's disappearance, Van Rooyen shot and killed Haarhoff with a .22
revolver before committing suicide with a .357 revolver.
Ontsnapping - Video 2
Heel waarskynlik Joan Booysen se eerste onderhoud.
Let mooi op hoe Joey Haarhoff vir die Skooldogter vra of sy werk soek en dus baie belangrik, hoekom vir `n Skooldogter oppad Skool toe vra of sy werk soek.
Baie vreemd.
Let ook op dat sy deur die Huis geneem is, al die deure was toegetrek en in `n Kamer wat netjies was het verskillende Skoolklere gelê waaroor Joan haar uitgevra het.
Hierdie Skoolklere wat sy in die Kamer sien speel ook later n baie belangrike rol in die leuens.

Joan Booysen Onderhoud Video 1

Ernst Vermeulen - Redding
Hierdie is ook n baie belangrike video aangesien ons later dmv verklarings al die weersprekings / leuens gaan uitwys.
Onthou waar die Laggende Joan Booysen nou se hoe sy onthou net tot om die Hoek van Paul Kreurstraat toe is sy uit.
Belangrik ook is dat Vermeulen se sy is Histeries.
Ten
laaste, Vermeulen se dat hy Na Wonderboom Brandweerstasie toe is om die
boeie te laat knip en dis afgesny en speel ook n kritieke rol as ons by
die verklarings kom.
Joan Booysen Redding - Ernestus Vermeulen Video 3
Joan Booysen se Verklaring Punt 18
Hierdie is absoluut n heel ander verduideleking deur Joan Booysen aangaande die boeie episode.
Neem in ag dat sy al by Paul Kreuerstraat uit was en eers weer bie Aand bygekom het.
Geen Brandweerstasie maar eers na sy Huis en toe n vriend se Huis.
Geen Brandweer man wat die boeie knip nie maar n saag word gebruik by die vriend se Huis.
Nou eers het Joan Booysen aan die slaap geraak.
"
18
Ek
het teenoor hom opgemerk dat die boeie my baie seer maak. Ons is toe na
sy woning te Doornpoort waar hy gepoog het om die boeie oop te maak.
Ons is ook na ‘n vriend se huis om sleutels te soek om die boeie oop te
sluit. Die sleutels wou egter nie werk nie en ‘n saag is toe gebruik. Ek
het intussen aan die slaap geraak en is onbewus oor die gebeure wat
daarop gevolg het. Ek is net vaagweg bewus daarvan dat ek op ‘n stadium
deur ‘n dokter ondersoek is. Ek het eers weer bewus geword van my
omgewing toe ek tuis in die bad geklim het. Dit was in die omgewing van
19:00
"
Die kas
Hier is die kas waaruit Joan ontsnap het, die rak met die blou streep.
Onthou sy was geboei met haar hande agter haar rug, op `n manier haar geboeide hande onder haat bene deur te werk sodat haar geboeide hande voor haar is.
Sy het deur die sleutelgat gekyk en haar Maatjie se skoolklere op `n bed sien lê maat luister mooi in Video 1 hoe Joey haar deur die Huis gevat het en daar het verskillende skoolklere gelê en sy het Joey gevra oor die skoolklere.
Joey het gesê dis al haar Kinders wat in verskillende skole was wat sy moet gaan afgee.
Sy was in `n donker kas. gebruik iets om die kas slot mee oop te breek en ontsnap.
Wel, besluit self.

Video 4
Die Hangkas waaruit Joan Joan Booysen ontsnap het.
Ongelooflik !!!
Uiteensetting - Joan B Video 5
`n Baie interessante uiteensetting met vrae deur n onbekende ondersoeker.
Let veral op die vrae rondom Joan Booysen en besluit self met wat U tot dusver gehoor en sien het aangaande Joan Booysen.
Is Joan Booysen telling the absolute truth
Lede ek wil weer vir `n oomblik stilstaan by die Joan Boooysen onderwerp.
Vermeulen was `n `n polisieman en of Reservis.
Wat sou die rede wees dat hy op en af rondry met `n geboeide / bedwelmende Dogter en absoluut vermy om by enige Polisiestasie te stop of om die voorval ook self aan te meld.
Met die hele aangeleentheid is hy sekerlik `n persoon wat van beter moes geweet het.
Indien sy en Joan se storie waar sou wees glo ek as hy Polisie toe gegaan het sou die nodige gedoen gewees het en Gert en Joey sou daardie Aand of volgende oggend reeds agter tralies gewees het.
Wat mis ons hier.....