Uiteensetting
Don Chandler ANTWOORD asb.
Jy bly kom met snert en as daar gevra word vir BEWYSE dan verdwyn jy.
Chandler baie interessant in hierdie gesprek tussen jou en Gertjie v Rooyen is dat hy reguit vir jou se `kyk my in die oë en se jy het nie my Pa geskiet nie`, maar jy gaan aan met die gesprek of hy nooit van `n geskietery gepraat het nie. Vreemd hoe jy vrae ontduik en net op sekere dinge konsentreer om aandag af te ly.
Don weereens word hier vir jou direk gesê dat jy snert praat oor die Bantam bakkie in Natal. Snaaks dat jy hom nie vertel van die sogenaamde verklaring in veilige bewaring soos in die skermskoot nie, NEE jy vra hom waar sy Pa was.Baie vreemd ook Chandler dat jy wat daar was sê dat Gert moontlik bang was hulle haal hom uit. Baie vreemde uitlating deur `n Speurder nê.
SO DON DIE HAWKS HET VIR JOU OOK GESê DAT JY DIE VERKEERDE PEDOFIEL VOLG.
Nou hoe dan nou Chandler, maar moeilik om die WAARHEID te onthou as jy eers beginne LIEG nê.
Don hier sê jy ook baie duidelik dat jy `PULLED OUT OF NATAL` om daar te wees met Gert en Joey se dood. Wie het jou Transvaal toe gestuur Don en wat was die rede vir jou gegee.
