Leon Nel Verslag 1:
Leon ek voel dat ek moet op jou Video reageer van Donderdag 30 Jul 2020. Jy verwys na Don Chandler as ‘n leuenaar, wat jy sekerlik hier op ons groep opgetel het. Jy beskik nie oor die vermoë om dit self te doen nie en maak gebruik van jou mede leuenaars en assistente soos Gerbrand Moller, Caren Visser, Nicky Botha en sulkes, almal was alreeds genoem hier op die groep.
Jy is slinks en driekwart van jou video gaan oor Eerlikheid en om jou “Ego” te boost maar gerieflike het jy vergeet hoe jy oor my GELIEG het. Lyk my jy word oud of jy het al lankal daarvan vergeet.
LIEG BLY LIEG en EENKEER IS EENKEER TE VEEL wat dan ook van jou n baie ONGELOOFWAARDIGE persoon maak wat kan lieg ook.
Eerlikheid kan jy nie aanleer nie Leon alhoewel jy hard probeer maar n goeie begin is om die Video kamera in die lens te kyk en nie soos n skelm op die tafel voor jou te loer nie, kyk jou luisteraars HEELTYD in die oë. Dit skep die beeld van n geloofwaardige persoon.
Nou oor die Video:
Jou kliënt is Lea Sloane en ek kan nie verstaan dat jy dit nie reguit sê nie. Aangesien haar eie familie vir Bloedtoetse sou gaan. NEE, hulle en die Polisie LIEG mos. Leon Nel, jy met jou hartseer eentonige piep stemmetjie is die enigste opregte Eerlike persoon nê.
Ons, die publiek verwag dus dat jou kliënt Lea Sloane haar eie familie sal Dagvaar oor hulle leuens oor hul suster.
" The Witness previously revealed that police did a DNA test on Sloane and confirmed she isn’t Harvey. "
Ek weet wat jy op die einde gaan sê, jy het volgens jou kliënt opgetree. Jy gaan al jou leuens vierkantig op Lea Slone pak en haar uitspoeg op presies dieselfde manier as wat jy met Louise en Alta gedoen het.
Dit is baie jammer dat sy in jou hande beland het. (wat is hierin vir jou Mnr Nel)
Dink jy nie jy sou n baie beter ondersoek kon doen teen al die verskriklike lelike bewerings teen Gerbrand Moller, Don Chandler en selfs jou eie Ma nie. Hopenlik hoor ons meer van hulle in jou volgende video's.

Leon Nel Verslag 2
So kom ons by video 2 en Leon Nel stel sy Fifi Amptelik bekend as Lea Sloane.
Eerstens moet opgelet word dat haar lyftaal ietwat vreemd voorkom, n bang houding en dat sy nie baie gesond of gelukkig lyk nie.
Let nou ook op hoe presies sy met gebeure is, sy onthou baie fyn besonderhede,.
Sy gaan na haar Skool, vind ‘n boom waarop sy haar Naam op uitgekerf het “ FI “, selfs hoe sy dit gedoen het en wanneer sy dit gedoen het en dat sy Mnr Nel se aandag daarop gevestig het.
Baie vreemd is dat haar Onderwyseres se Naam uitgedoof word tydens die onderhoud wat twyfel laat ontstaan of daar iemand is wat gekontak kan word om die inligting mee uit te klaar.
Haar Huis
Sy onthou haar slaapkamer en die uitleg van die huis in die fynste detail, maar sy onthou niks van haar ouers nie – kan dit wees omdat sy fotos en artikels gesien het van die huis en Fiona se kamer ? – maar toe haak sy vas by die ouers want daar is nie veel inligting omtrent hulle in die koerante nie.
Hoe onthou sy die boom waarop sy haar naam gekrap het, haar maatjie se naam wat smiddae saam met haar geloop het, haar onderwyseres se naam, maar sy onthou nie haar ouers se naam nie.
Sy onthou die “abduction” het in die park plaasgevind – daar is orals koerante fotos van die park.
Die vraag is hoe het Lea en Leon Nel se paaie gekruis.?
Hoe onthou jy ‘n boom maar iets soos ‘n begrafplaas word nie onthou nie?
Sy sê dat sy nie Mnr van Rooyen gesien het nie, net die vrou (Joey), maar in haar vorige onderhoud in ‘n koerant het sy gesê daar was “extreme sexual abuse” gewees deur beide Van Rooyen and Haarhoff
Sy praat van dat daar word nou gesê word sy het kinders geëet.
Die Penvriende is baie belangrik, aangesien sy oor uitstekende geheue beskik sal daar definitief . nog van hulle leef en opgespoor kan word wat kommunikasie met Fiona Harvey kan bevestig en aangesien sy betrokke was in een van Suid Afrika se grootste raaisels in ons Misdaad Geskiedenis sou hulle nie van die briewe ontslae geraak het nie.
BELANGRIK
Die gedeelte waar sy die POLISIE se “GREATEST MISTAKE” aanval en DISKREDITEER, is dit dalk die SLEUTEL tot hierdie hele Lea Sloane Sage.
Sy vertel hoe haar ID deur die Polisie gepubliseer is, haar informasie selfs uitgegee is aan persone nie verbonde aan die Polisie nie en haar fotos was geplaas in die Media, dat sy verneder was en eindig dan baie duidelik dat indien daar nog slagoffers is wat na vore wil kom bang sal wees in die Lig van wat met haar gebeur het.
Is hierdie aanvalle nie dalk die rede om vir slagoffers wat juis al die Jare bang is om na vore te kom en nog lewendig is te se om stil te bly en sodoende te voorkom dat die WAARHEID nou vir altyd iets van die verlede sal wees nie.
Wat kan die motief van so n ernstige waarskuwing wees.
Van die Kinders leef nie meer
Op n vraag of van die Kinders nog leef se sy duidelik dat sy teenwoordig was toe van hierdie Kinders gesterf het maar korrigeer haarself onmiddelik om te se dat dit NIE van die vermiste 6 is nie.

Mense julle vra nou hoekom Leon Nel dit doen.Hy het n Geskiedenis met Druggies.Eers het hy sy Druggie Dogter Hof toe gesleep en nog die Saak verloor ook en wat doen hy toe.Presies dieselfde as met Lea, hy gaan en VERNEDER sy eie Dogter en BLAKER alles uit in die You Mag.....Se baie van watse tipe mens hy is.
Leon Nel Verslag 3
Mense
op Leon Nel se 3de en 4de video gaan ek nie volledig uitbrei nie
aangesien dit net belagliker raak met ABSOLUUT GEEN BEWYSE.
Wat egter belangrik is is die Koerantberig in die
" comments" wat alles bevat wat Leon en sy klieent kwytraak van Dawie Niewoudt toe 18 Jaar oud.

Leon
Nel, ek kan nie glo dat jy hierdie meisiekind so VERNEDER om haar in so
TOESTAND af te neem om al die snert kwyt te raaak en nou selfs haar
lewe in uiters gevaar te stel nie.
Enige verkragter van daardie Tyd kan verkeerdelik dink dat Lea een van hulle slagoffers was ey jy kom en versprei alles op Youtube vir jou eie agenda en sensasie.

Sies vir jou Leon Nel.
Leon Nel Verslag 4
Leon Nel jy en die meisiekind moet regtig gestop word en ook vir waarneming opgeneem word.

DIT IS ABSOLUUT SKANDELIK EN VERNEDEREND WAT JY DOEN
ONAANVAARBAAR
Leon Nel kies Hase Pad
En daar gebeur presies wat en voorspel het.
Leon Nel het sy vingerafdrukke uitgewis op Youtube en al sy video's oor Fifi / Lea Slone verwyder.
Dit was nou die maklikste uitweg vir hom en Bordeel eienaar Gerbrand Moller om te doen nadat hulle pogings om bewyse (DNA) te kry nadat gesê was dat hulle bewyse het platgeval en in hul gesigte ontplof het.
Wel verder is daar nou seker niks om te se nie maar kom ons kyk wat gebeur vorentoe want hulle doen absoluut niks as daar nie een of ander voordeel vir hulle is nie.
Net bitter jammer en hartseer hy gooi die bal nou na die Families na sy eie patetiese mislukkings.
Laaste pogings.....
Dalk nou n Boek saam met sy Fifi en die ander FB ondersoekers geskryf met n klip uitgekerf in n boom.