Nicky Botha
“EK HET WEGGEKOM”
Die slagoffers wat kastig ontsnap het
Hier moet baie duidelik opgelet word wat Nicky Botha in haar heel eerste stemboodskap se.
U sal uit die staanspoor merk dat sy Jackie Gradwell beskryf met `n Nissan Bakkie. Selfs sy vreeslike geel tande met goud in en silwer studs in sy linker oor. (Hierdie is nie naastenby die beskrywing van Gert van Rooyen nie).
Sy beskryf ook die Ou wat in die Kafee gewerk het en in die Woonstel gebly waarheen sy kastig geneem was, selfs hoe hy oor die balkon geleun en vir haar gekyk het.
Jaqui Gradwell het wel `n Nissan bakkie gery Vs Gert van Rooyen se Bantam en sy is baie oortuigend dat dit wel `n Nissan bakkie was.
U moet onthou dat Gert van Rooyen se Naam op Nicky Botha se lippe verskyn het nadat sy deurmekaar geraak het met die sogenaamde GvR Faceboek ondersoekers en sy sal enigiets met haar skilpad verstand doen om aandag te kry veral as sy so snikkend haar verhaaltjies vertel wat ook kort-kort verander soos U self op die Blog sal hoor.
Interessant dat sy noem dat haar Pa ook `n pedofiel was en betrokke met Gert v Rooyen se dinge, iets wat nooit geverifieer kon word nie.
Let op hoe sy verander het vanaf Gradwell na Van Rooyen.
Skielik kan sy hom PRESIES BESKRYF tot op `n haarnaald.
So nou is dit nie meer Gradwell nie maar defnetief Gert.
WOW
Tot haar Boetie ook
En Sussie
En moet ook nie van Mamma vergeet nie








